Dit is partykeer vir my onmoontlik om te glo hoe ons liefde en   respek  verwag  , maar ons doen do min moontlik om dit te kry .As ons dit kry , gaan ons om met dit asof dit  niks seggend is , en ons dit verdien.

Liefde is nie net dit wat man en vrou of families by mekaar hou nie , maar dit is die enigste sement in die proses van die bou van ‘n fondament vir al die mense in hierdie deur mekaar land .Ons haat  so maklik en gee liefde so moeilik , is dit nie belangrik om so te leef dat ons liefde verdien nie? 

Onbekostigbaar

jy kan nie liefde,
bedel,
koop,
steel of
leen nie

dit kan net gegee word

 

Ontvang

ontvang liefde
met dieselfde verantwoordelikheid
as wat jy dit gee

Walter Rinder
Vertaal en aangepas
Hein Koekemoer

2007-02-14

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

w

Connecting to %s