Verlang na die see vandag , toe onthou ek die een!

Golwe in gelid

blou,groen en bruin, almal die see se kin
neem elkeen sy plek in die linie in
nie altyd reguit, party is skuins
die wind generaal het die besluit bepeins

‘n kavelerie wyer as die oog se sig
net een doel om die vyand uit te wis
die gallop begin stadig, maar die trippel kom gou
niks kan die mag van die strand af hou

nekke wat wit pronk en krul
klanke wat dreig en gil
golwe wat slaan en beur
dapperder kan dit nie meer

maar helaas, die aanval is fataal
dit stormloop het weer gefaal
maar die einde is dit niet
die volgende linie is besig om hom uit te giet

Heinko
2007-03-08

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

w

Connecting to %s