Die Tong

‘n pen is magtiger as die swaard
‘n tong is sterker as beide
sterker as die grootste bom
ontplof hy,kan niks goed kom

sny en verniel ‘n ontskuldige siel
seer met n pyn wat bloei
breek wat nooit weer kan groei
bowenal laat ons van woede riel

lieg en maak seer
dien sy eie doel
niks kan hom keer
om sy eie siel te verdoem

hy moet leer
genade net soveel keer
pyn en smart wat hy bring
altyd met jou, binne in

ons kan ook net soveel vat
en dan, is daar te veel smart
vergewe sal ons maar nooit vergeet
jy het jou kans gehad

Hein

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

w

Connecting to %s