Op “kyk net “ in die DSTV bondel , het ek ‘n diamant ontdek , wat my baie plesier gee .Die reeks is al ‘n ruk aan die gang , en dit is die 2de reeks . “Die boekklub” is besonder goed geskryf , en het ‘n rolverdeling van akteurs wat jou na jou asem laat snak. Dit is ‘n modern storie , met gewone mense , ‘n storie wat baie”taboes” aan spreek sonder om dit in jou keel af te druk.

In die laaste episode , was daar ‘n se ding , wat my direk aan gespreek het . “ Ons almal het ‘n skaduwee die probleem kom , wanneer jou skaduwee , met jou opvang” . Dit was vir my een van die mooiste beskrywings van depressie wat ek nog ooit gehoor het. Nie dat dit ‘n “mooi” naam verdien nie.Die enigste manier hoe ek dit vir myself kan maklik maak is om dit te sien as ‘n vyand wat elke dag baklei moet word .

Ek het nie die kennis of antwoorde as dit kom by depressie nie , al wat ek vra , as jy iemand ken wat oog daagliks moet baklei . Gaan gee hom of haar , ‘n drukkie en se jy is lief vir hulle!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

w

Connecting to %s